Spring na inhoud

Inligting

Jaarprogram

Belangrike datums op ons gemeentekalender. Hierdie datums word voor die tyd in die nuusbrief bevestig.

Januarie

  • • Eerste Sondag: Welkom-diens vir die nuwe jaar
  • • Kategese hervat

Februarie

  • • Nagmaal
  • • Gemeente-vergadering

Maart

  • • Lydenstyd begin
  • • Kerkraadsvergadering

April

  • • Goeie Vrydag-diens
  • • Paasfees
  • • Nagmaal

Mei

  • • Hemelvaartsdag-diens

Junie

  • • Pinksterweek (gewoonlik in laaste week van Mei / eerste van Junie)

Julie

  • • Mid-jaar gemeentebraai (datum word bevestig)

Augustus

  • • Nagmaal
  • • Susters-byeenkoms

September

  • • Lente-biduur

Oktober

  • • Hervormingsondag (laaste Sondag)

November

  • • Nagmaal
  • • Kategese-eindfunksie

Desember

  • • Kersdiens
  • • Oujaarsaand-diens

* Datums word bevestig in die nuusbrief en op die Facebook-bladsy van die gemeente.